Testimonials

Baie dankie Anneke vir die wonderlike diens wat jy gelewer het en vir jou vriendelikheid! Almal het my gekomplimenteer oor die grimering wat jy gedoen het. Te danke aan jou het ek ‘n bekommernislose dag gehad! Ek sal met graagte jou dienste aanbeveel vir enige persoon! – Christelle


Anneke is very professional and takes her work seriously, she is an extremely talented professional make-up artist. She is a lovely person and I am very fortunate that she did my make up on my wedding day – Geraldine Harrison

I just wanted to say a big THANK YOU to you for making us all look so beautiful at my wedding!!!! Us girls were getting compliments left, right and centre for how beautiful our faces looked!!! Our photographer was very impressed at how well my make up was done as she said most people’s make up doesn’t even show in the photos, she said you did a fantastic job of doing my makeup and that I looked very beautiful!!!! My now husband Wayne said I looked absolutely amazing, he loved my dark smokey eyes!!!! Thank you so much from all us girls for making us look absolutely amazing!!!! Thank you so much for EVERYTHING, you are truly a lovely person and it was a pleasure meeting you and spending time with you on my special day!!!! Best wishes – Jen


Hi Anneke, You were amazing and worked absolute wonders on all of the girls, especially Lara who looked absolutely beautiful. Everyone commented on the girls’ make up and what was fantastic was the way it lasted – despite some vigorous dancing and photographic shoots, they all still looked lovely at the end of a long evening. The girls all were so relaxed with you, which greatly added to the fun and enjoyment of the whole experience. Thank you and congratulations on such a professional job of work. – Lowry

Ek kan nie vir jou se hoe wonderlik dit was om jou vir my en my strooimeisies se grimering te gebruik nie. Ons het pragtig gelyk en ons was rustig en betyds klaar. Dit was regtig aangenaam om jou daar te he en ek sal jou vir enige iemand anders ook aanbeveel. Baie dankie!! – Larissa


Net gou ‘n epos – baie baie dankie vir ons stunning stunning makeup! Dit het asemrowend gelyk! – Lizelle van Rooyen

I just wanted to say a very Big Thank you for the amazing job you did with the make up for our wedding. We all looked stunning – especially me even if I say so myself :) Everyone commented on how beautiful and natural the make up was. I felt like a princess and extremely confident as I walked down the aisle to meet my future husband. It is amazing how every little bit adds to the wedding day and as I walked towards my fiancé I could see the tears running down his face as he told me how beautiful I looked! Thank you for blessing me on my wedding day with your amazing talent! – Melanie Hannay


Ag ek wou net vir jou baie dankie se dat jy my grimering so mooi gedoen het vir my groot dag, en my toe sommer help aantrek het ook. Jy is regtig dierbaar, en ek sal jou aan enige iemand aanbeveel! – Nanette

Anneke, ek wil jou net graag bedank vir jou uitstekende diens, vriendelikheid, proffesionaliteit en die feit dat jy die ekstra myl gegaan het om my te help. Jou werk was top gehalte en ek het oneindigende komplimente gekry oor my grimering die dag van my troue. Ek is self ‘n grimeerkunstenares en daarom is ek baie krities op die wyse hoe my grimering aangewend word, maar jy het al my verwagtinge oortref en niemand kon dit beter gedoen het nie. Ek wil jou ook bedank vir jou vriendskap, jy is ‘n wonderlike opgewekte mens met wie ek dadelik op my gemak kon voel en wat ek graag weer in die toekoms sal aanbeveel en self wil gebruik. Jou werk is top gehalte en ek wens jou net die beste toe vir die toekoms en alle sukses. Beste wense – Aurelia


Planning your wedding is a strange combination of fun and fear, especially if you need to rely on the services of a supplier. Anneke’s service was not only professional and friendly, her personal touches made the entire preparation experience special and memorable. Her attention to detail is impeccable and her easy-going nature will put any nervous bride at ease. I would recommend Anneke’s make up service to any bride looking for a make-up artist with a touch of extra flair. The products she used were wonderful and long lasting. Thank you Anneke for transforming me on my big day – Nadine Killian

You are an absolute star Anneke, I love my make up! You are such an artist and I really wish I was able to transform faces like you do! I love it love it love it! Thank you for welcoming us into your home this morning too! – Kirsten


Baie dankie vir jou professionele diens en puik, stunning make-up. Ek sal jou defnitief aanbeveel vir enigiemand. Jy was te alle tye professioneel en terselfdetyd het jy my op my gemak en soos die mooiste bruid laat voel. – Lindi

I just wanted to say a very Big Thank you for the amazing job you did with the make up for our wedding. We all looked stunning – especially me even if I say so myself :) Everyone commented on how beautiful and natural the make up was. I felt like a princess and extremely confident as I walked down the aisle to meet my future husband. It is amazing how every little bit adds to the wedding day and as I walked towards my fiancé I could see the tears running down his face as he told me how beautiful I looked! Thank you for blessing me on my wedding day with your amazing talent! – Melanie Hannay


Anneke is iemand wat jou dadelik gerus laat voel. Sy reageer spoedig op navrae en maak duidelike relings waarvan sy nie afwyk nie. Sy doen ook ekstra moeite, byvoorbeeld om jou te bel om afsprake te bevestig of bloot om te se dat sy oppad is, sodat jy nie bekommerd hoef te wees nie. Oor haar gremeerkuns is daar veel te se. Sy som ‘n mens vinnig op en weet sommer wat jy gedoen wil he en waarvan jy hou en nie hou nie. Sy vorseer nie haar grimeer styl af op jou nie, maar maak van jou gesig ‘n kunswerk waarvan jy beslis sal hou. Soos die spreekwoord se, ‘n prentjie spreek ‘n duisend woorde, en wanneer Anneke met jou klaar is, lyk jy soos ‘n prentjie, voel jy soos ‘n prinses uit jou gunsteling feeverhaal. Ek kan net se dankie, 1000 dankies dat jy my spesiale dag vir my nog meer opgetower het! – Mariaan